Convenient Shopping
Authoritative Content
Secure Checkout

Dinamiese Ouditkunde 13e uit

Die handboek is gebaseer op die opvoedkundige vereistes van die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters vir toelating tot Deel I en Deel II van die Kwalifiserende Eksamen.

Publication Language: Afrikaans
Print
R1,311.00
Quantity
In Stock
ISBN/ISSN: 9780639003634

Product description

Die handboek is gebaseer op die opvoedkundige vereistes van die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters vir toelating tot Deel I en Deel II van die Kwalifiserende Eksamen.

 

Featured Authors

Table of contents

Hoofstuk 1 - Die ouditprofessie in in Suid-Afrika

Hookstuk 2 - Korporatiewe Beheer €” Agtergrond; King IV Verslag en Interne Beheer

Hookstuk 3 - Professionele en etiese verantwoordelikhede

Hoofstuk 4 - Statutre vereistes: Belangrike Maatskappywet- en Beslote korporasiewetbepalings

Hoofstuk 5 - Die oudit en gerusstellingsproses

hoofstuk 6 - Verantwoordelikheid t.o.v. bedrog en foute, kommunikasie, regsaanspreeklikheid van die ouditeur en die oorweging van wette en regulasies

Hoofstuk 7 - Bewyslewering

Hoofstuk 8 - Aanstellings- en beplanningsaktiwiteite

Hoofstuk 9 - Ouditering in 'n inligtingstegnologie-omgewing (gerekenariseerde inligtingstelsels)

Hoofstuk 10 - Spesifieke inligtingstegnologiestelsels

Chapter 11 - Ouditsteeksproefneming en ander relevante toetsingsmetodes

Chapter 12 - Die ouditeur en interne beheer

Chapter 13 - Stawingstoetse

Chapter 14 - Afhandeling van die oudit

Chapter 15 - Bestuurskonsultasiedienste, spesiale oudit ondersoeke, gerusstellingsaanstellings anders as oudits of oorsigte van historiese finansiële inligting, geïntegreerde volhoubaarheidsverslagdoening en interne oudits

Chapter 16 - Verslagdoening

Chapter 17 - Die oudit van afgeleide finansiële instrumente