Rekeningkunde ’n Inleiding 14de Uitgawe
'n Inleidende werk wat die grondslag vestig vir eerstejaar studente.
One Year Subscription Only Terms
Subscribers receive the product(s) listed on the Order Form and any Updates made available during the annual subscription period. Shipping and handling fees are not included in the annual price.
Subscribers are advised of the number of Updates that were made to the particular publication the prior year. The number of Updates may vary due to developments in the law and other publishing issues, but subscribers may use this as a rough estimate of future shipments. Subscribers may call Customer Support at 800-833-9844 for additional information.
Subscribers may cancel this subscription by: calling Customer Support at 800-833-9844; emailing customer.support@lexisnexis.com; or returning the invoice marked 'CANCEL'.
If subscribers cancel within 30 days after the product is ordered or received and return the product at their expense, then they will receive a full credit of the price for the annual subscription.
If subscribers cancel between 31 and 60 days after the invoice date and return the product at their expense, then they will receive a 5/6th credit of the price for the annual subscription. No credit will be given for cancellations more than 60 days after the invoice date. To receive any credit, subscriber must return all product(s) shipped during the year at their expense within the applicable cancellation period listed above.
Product description
'n Inleidende werk wat die grondslag vestig vir eerstejaar studente.
Table of contents
Hoofstuk 1 - Die wereld van rekeningkunde
Hoofstuk 2 - Die konseptuele raamwerk vir finansiële verslagdoening
Hoofstuk 3 - Die rekeningkundige vergelyking
Hoofstuk 4 - Die rekeningkundige siklus: Transaksies, brondokumente en joernale
Hoofstuk 5 - Die rekeningkundige siklus: Grootboeke en proefbalans
Hoofstuk 6 - Die rekeningkundige siklus: Aansuiwerings
Hoofstuk 7 - Voltooiing van die rekeningkundige siklus: Afsluitingsproses en finansiele state
Hoofstuk 8 - Belasting op toegevoegde waarde (BTW)
Hoofstuk 9 - Rekeningkundige stelsels
Hoofstuk 10 - Kontant en kontantekwivalente
Hoofstuk 11 - Handels- en ander debiteure
Hoofstuk 12 - Voorraad
Hoofstuk 13 - Niebedryfsbates: Tasbare bates
Hoofstuk 14 - Niebedryfsbates: Ontasbare bates
Hoofstuk 15 - Niebedryfslaste en bedryfslaste
Hoofstuk 16 - Aanbieding van finansiele state
Hoofstuk 17 - State van kontantvloei
Hoofstuk 18 - Niewinsgewende organisasies
Hoofstuk 19 - Vennootskappe
Hoofstuk 20 - Maatskappye
Hoofstuk 21 - Ontleding en vertolking van finansiele state
Hoofstuk 22 - Vervaardigingsentiteite
Hoofstuk 23 - Koste-volume-wins (KVW-) ontleding
Hoofstuk 24 - Arbeid
Hoofstuk 25 - Finansiele beplanning en bestuur