Convenient Shopping
Authoritative Content
Secure Checkout

Studente Handleiding vir Siviele Prosesreg 7de uitgawe

Hierdie boek is vir studente geskryf wat geen praktiese ervaring in die hof het nie maar die hofprosedure en reels en verbandhoudende wetgewing moet verstaan om hulle kursus ten volle te benut.

Publication Language: Afrikaans
Print
R833.00
Quantity
In Stock
ISBN/ISSN: 9780409121711

Product description

Hierdie boek is vir studente geskryf wat geen praktiese ervaring in die hof het nie maar die hofprosedure en reels en verbandhoudende wetgewing moet verstaan om hulle kursus ten volle te benut.

Hierdie betroubare studente-metgesel is geskryf vir studente en bevat verkorte bepalings en hofreels wat die student in staat stel om inligting te bekom, veral met betrekking tot sy studie van die hofprosedure, sonder om vasgevang te word in onnodige detail.

 

Featured Authors

Table of contents

1: - Konstitusionele Hof

2: - Hoe Hof

3: - Landdroshowe

4: - Howe vir Klein Eise

5: - Nasionale Krediet

6: - Verbruikersbeskerming

7: - Prosessuele Tydtafels