Convenient Shopping
Authoritative Content
Secure Checkout

Butterworths Wetgewingsdiens, Wet op Hereregte, No. 40 van 1949

'n Volledige versameling van primere en sekondere wetgewing rakende die Wet op Hereregte. Die losbladsubskripsie sluit n gratis mobiele weergawe, asook opgedateerde uitgawes vir die opvolgende twaalf maande (

Publication Language: English
Mobile
R633.49
Quantity
In Stock
ISBN/ISSN: MOBBWDHEREREG

Product details

'n Volledige versameling van primere en sekondere wetgewing rakende die Wet op Hereregte. Die losbladsubskripsie sluit n gratis mobiele weergawe, asook opgedateerde uitgawes vir die opvolgende twaalf maande (druk en mobiele) in.

Die diens bevat die Wet op Hereregte, No. 40 van 1949 insluitend Regulasies, Kennisgewings, 'n Sakelys en Indeks. Ook beskikbaar in Engels. Kwartaaliks opgedateer.