Free Student Delivery
Trusted Reliable Content
Secure Checkout

Belastingwerkboek 2016

Elke hoofstuk handel oor 'n spesifieke onderwerp of onderwerpe en elke hoofstuk begin met redelike maklike vrae en vorder dan na meer ingewikkelde probleme. Elke hoofstuk bestaan uit vrae met volledige antwoord

Publication Language: Afrikaans
eBook
R649.57
Quantity
In Stock
Published:
ISBN/ISSN: 9780409121506

Product details

Elke hoofstuk handel oor 'n spesifieke onderwerp of onderwerpe en elke hoofstuk begin met redelike maklike vrae en vorder dan na meer ingewikkelde probleme. Elke hoofstuk bestaan uit vrae met volledige antwoorde, wat studente kan gebruik om hulle met hulle studies te help, en vrae sonder antwoorde vir gebruik deur dosente. Dosente wat die werkboek voorskryf sal oplossings op al die vrae ontvang.

Featured authors

Table of contents

Hoofstuk 1: - Belastingraamwerke

Hoofstuk 2: - Bruto inkomste

Hoofstuk 3: - Spesiale insluitings

Hoofstuk 4: - Vrygestelde inkomste

Hoofstuk 5: - Die algemene aftrekkingsformule

Hoofstuk 6: - Spesifieke aftrekkings en vasgestelde verliese

Hoofstuk 7: - Kapitaalverminderings en verhalings

Hoofstuk 8: - Individue

Hoofstuk 9: - Tipes maatskappye

Hoofstuk 10: - Belasbare inkomste van vennote

Hoofstuk 11: - Trusts

Hoofstuk 12: - Nie-inwoners

Hoofstuk 13: - Handelsvoorraad

Hoofstuk 14: - Diverse

Hoofstuk 15: - Boere

Hoofstuk 16: - Aftreevoordele

Hoofstuk 17: - Byvoordele

Hoofstuk 18: - Vooruitbetaalde belastings

Hoofstuk 19: - Belasting op kapitaalwins

Hoofstuk 20: - Geskenkebelasting

Hoofstuk 21: - Boedelbelasting

Hoofstuk 22: - Belasting op toegevoegde waarde

- Bylae