Beskrywende Rekeningkunde - IFRS Fokus 25 uitgawe
Elke hoofstuk in Beskrywende Rekeningkunde verwys na die vereistes van die International Financial Reporting Standards (IFRS) wat as die vernaamste bronne vir die hoofstuk dien. Beginsels word aan die hand van
Select a format
Product details
Elke hoofstuk in Beskrywende Rekeningkunde verwys na die vereistes van die International Financial Reporting Standards (IFRS) wat as die vernaamste bronne vir die hoofstuk dien. Beginsels word aan die hand van praktiese voorbeelde, insluitend joernaalinskrywings waar toepaslik, geÑ—llustreer. Wat openbaarmaking betref, word daar op beste praktyke gefokus, eerder as die minimum openbaarmakingsvereistes.
Table of contents
- Tabel van akronieme
- Indeks van Rekeningkundige Standaarde
Hoofstuk 1: - Die Suid-Afrikaanse reguleringsraamwerk
Hoofstuk 2: - Die Konseptuele Raamwerk
Hoofstuk 3: - Aanbieding van finansiële state
Hoofstuk 4: - Voorraad
Hoofstuk 5: - Staat van kontantvloei
Hoofstuk 6: - Rekeningkundige beleid, veranderinge in rekeningkundige ramings en foute
Hoofstuk 7: - Gebeure ná die verslagdoeningstydperk
Hoofstuk 8: - Konstruksiekontrakte
Hoofstuk 9: - Inkomstebelastings
Hoofstuk 10: - Eiendom, aanleg en toerusting
Hoofstuk 11: - Hure
Hoofstuk 12: - Inkomste
Hoofstuk 13: - Werknemersvoordele
Hoofstuk 14: - Staatstoekennings en staatshulp
Hoofstuk 15: - Die uitwerking van veranderinge in wisselkoerse
Hoofstuk 16: - Leenkoste
Hoofstuk 17: - Openbaarmaking deur verwante partye
Hoofstuk 18: - Gekonsolideerde en afsonderlike finansiële state
Hoofstuk 19: - Investments in associates and joint ventures
Hoofstuk 20: - Finansiële verslagdoening in hiperinflasionêre ekonomieë
Hoofstuk 21: - Verdienste per aandeel
Hoofstuk 22: - Tussentydse finansiële verslagdoening
Hoofstuk 23: - Waardedaling van bates
Hoofstuk 24: - Voorsienings, voorwaardelike aanspreeklikhede en voorwaardelike bates
Hoofstuk 25: - Ontasbare bates
Hoofstuk 26: - Beleggingseiendom
Hoofstuk 27: - Eerste-keer toepassing van International Financial Reporting Standards
Hoofstuk 28: - Aandeelgebaseerde betaling
Hoofstuk 29: - Besigheidsamevoegings
Hoofstuk 30: - Niebedryfsbates wat vir verkoop gehou word en beëindigde bedrywighede
Hoofstuk 31: - Bedryfsegmente
Hoofstuk 32: - Finansiële instrumente
Hoofstuk 33: - Gesamentlike reëlings
Hoofstuk 34: - Meting van billike waarde
Hoofstuk 35: - Finansiële verslagdoening vir klein en mediumgrootte entiteite