Free Student Delivery
Trusted Reliable Content
Secure Checkout

Butterworths Wetgewingsdiens, Wet op die Hooggeregshof, No. 59 van 1959

'n Volledige versameling van primere en sekondere wetgewing rakende die Wet op die Hooggeregshof. Die losbladsubskripsie sluit n gratis mobiele weergawe, asook opgedateerde uitgawes vir die opvolgende twaalf

Publication Language: English
Mobile
R828.18
Request Quote
In Stock
ISBN/ISSN: MOBBWDHOOGGER

Product details

'n Volledige versameling van primere en sekondere wetgewing rakende die Wet op die Hooggeregshof. Die losbladsubskripsie sluit n gratis mobiele weergawe, asook opgedateerde uitgawes vir die opvolgende twaalf maande (druk en mobiele) in.

Die diens bevat die Wet op die Hooggeregshof, No. 59 van 1959 insluitend Regulasies, Kennisgewings, 'n Sakelys en Indeks. Ook beskikbaar in Engels. Kwartaaliks opgedateer.

Featured authors