Free Student Delivery
Trusted Reliable Content
Secure Checkout

Butterworths Wetgewingsdiens, Wet op Mediese Skemas, No. 131 van 1998

Publication Language: English

Select a format

Print + Mobile
ISBN/ISSN: 060BWDMEDISYS
Published: May 05, 1999
Price
R541.78
QTY

Product details

'n Volledige versameling van primere en sekondere wetgewing rakende die Wet op Mediese Skemas. Die losbladsubskripsie sluit n gratis mobiele weergawe, asook opgedateerde uitgawes vir die opvolgende twaalf maande (druk en mobiele) in.

Die diens bevat die Wet op Mediese Skemas, No. 131 van 1998 insluitend Regulasies, Kennisgewings, 'n Sakelys en Indeks. Ook beskikbaar in Engels. Kwartaaliks opgedateer.

Featured Authors