Free Student Delivery
Trusted Reliable Content
Secure Checkout

Historiese Grondslae van die Suid-Afrikaanse Privaatreg

Die onlangse bekendstelling van die vierjaarkursus vir die LLB-graad bied studente die geleentheid om 'n aantal fundamentele veranderinge in Suid-Afrikaanse regsonderrig in te voer. Daar word in die eerste stud

Publication Language: English
Print
R775.01
Quantity
In Stock
Published:
ISBN/ISSN: 9780409058420

Product details

Die onlangse bekendstelling van die vierjaarkursus vir die LLB-graad bied studente die geleentheid om 'n aantal fundamentele veranderinge in Suid-Afrikaanse regsonderrig in te voer. Daar word in die eerste studiejaar 'n kursus in die grondslae van ons regstelsel en die ontwikkeling van regsvaardighede aangebied. Romeinse reg vorm die basis en die raamwerk van Suid-Afrikaanse privaatreg. Hierdie nuwe werk bevorder begrip vir die Romeinse regsontwikkeling en is 'n onontbeerlike studiegids vir studente wat die Romeinse reg bestudeer.

Featured authors