Free Student Delivery
Trusted Reliable Content
Secure Checkout

Inleiding tot Regspluralisme in Suid-Afrika

Select a format

Print
ISBN/ISSN: 9780409118339
Published: December 19, 2014
In Stock
Price
R814.54
QTY
eBook
ISBN/ISSN: 9780409122206
In Stock
Price
R814.54
QTY

Product details

Die vierde uitgawe was nodig omdat die reg sedert die publikasie van die derde uitgawe in 2010 op 'n hele aantal gebiede aansienlik ontwikkel het. Met enkele uitsonderings is die navorsing wat hierdie boek voorafgegaan het teen die einde van Maart 2014 afgehandel.

Featured Authors

Table of contents

Hoofstuk 1 - Regspluralisme €“ GJ van Niekerk

Hoofstuk 2 - Toepassingsaard en €“Sfeer van Afrika Gewoontereg in Suid-Afrika €“ JC Bekker en C Rautenbach

Hoofstuk 3 - Hoofstuk 3

Hoofstuk 4 - Gewoonteregtelike Eiendomsreg €“ JM Pienaar

Hoofstuk 5 - Gewoonteregtelike Kontraktereg €“ JC Bekker

Hoofstuk 6 - Gewoonteregtelike Deliktereg €“ E Knoetze

Hoofstuk 7 - Gewoonteregtelike Opvolgings- en Erfreg €“ C Rautenbach en W du Plessis

Hoofstuk 8 - Tradisionele Leierskap en Bestuur €“ JC Bekker en CC Boonzaaier

Hoofstuk 9 - Howe van Tradisionele Owerhede €“ DS Koyana, JC Bekker en RB Mqeke

Hoofstuk 10 - Godsdienstige Regstelsels: Grondwetlike Uitleg €“ C Rautenbach, NMI Goolam en N Moosa

Hoofstuk 11 - Godsdienstige Regstelsels: Algemene Grondslae €“ NM Bernhard, W du Plessis, R Gokul, NMI Goolam, MF Heyns en C Rautenbach

Hoofstuk 12 - Godsdienstige Regstelsels: Personereg €“ D Bilchitz, R Gokul, NMI Goolam en C Rautenbach

Hoofstuk 13 - Godsdienstige Regstelsels: Huweliksreg €“ JGH Badat, D Bilchitz, R Gokul, NMI Goolam, N Moosa en C Rautenbach

Hoofstuk 14 - Godsdienstige Regstelsels: Erfreg €“ C Rautenbach en NMI Goolam

Indekse

Bibliografie

Sakelys

Wetgewing

Woordindeks