Persoonlikheidsreg
Met hierdie boek word daar gepoog om die positiefregtelike erkenning en die omvang van die beskerming van besondere persoonlikheidsregte in Suid-Afrika in besonderhede te behandel.
Product details
Met hierdie boek word daar gepoog om die positiefregtelike erkenning en die omvang van die beskerming van besondere persoonlikheidsregte in Suid-Afrika in besonderhede te behandel.
Table of contents
DEEL I - Leer en positiefregtelike grondslag
Hoofstuk 1 - Die leer van die persoonlikheidsreg
Hoofstuk 2 - Grondslag vir persoonlikheidsbeskerming in die Suid-Afrikaanse reg
DEEL II - Fisiese integriteit
Hoofstuk 3 - Die reg op die corpus of liggaam
Hoofstuk 4 - Die reg op die libertas of liggaamlike vryheid
DEEL III - Goeie naam
Hoofstuk 5 - Die reg op die fama of goeie naam
DEEL IV - Dignitas
Hoofstuk 6 - Die reg op die eer
Hoofstuk 7 - Die reg op die gevoelslewe
Hoofstuk 8 - Die reg op privaatheid
Hoofstuk 9 - Die reg op identiteit
DEEL V - Databeskerming
Hoofstuk 10 - Die juridiese beskerming van persoonsdata
- Bibliografie
- Hofbeslissings
- Wetgewing
- Register