Studente Handleiding vir Siviele Prosesreg 7de uitgawe
Studentehandleiding vir Siviele Prosesreg is vir studente geskryf wat geen praktiese ervaring in die hof het nie maar die hofprosedure en reëls en verbandhoudende wetgewing moet verstaan om hulle kursus ten vo
Studentehandleiding vir Siviele Prosesreg is vir studente geskryf wat geen praktiese ervaring in die hof het nie maar die hofprosedure en reëls en verbandhoudende wetgewing moet verstaan om hulle kursus ten volle te benut. Hierdie betroubare studente-metgesel is geskryf vir studente en bevat verkorte bepalings en hofreëls wat die student in staat stel om inligting te bekom, veral met betrekking tot sy studie van die hofprosedure, sonder om vasgevang te word in onnodige detail.
1: - Konstitusionele Hof
2: - Hoë Hof
3: - Landdroshowe
4: - Howe vir Klein Eise
5: - Nasionale Krediet
6: - Verbruikersbeskerming
7: - Prosessuele Tydtafels