Studentebenadering tot Inkomstebel: Besigheidsakt 2017
Hierdie boek is geskryf met die spesifieke doel om die bepalings van die Inkomstebelastingwet 58 van 1962 (die Wet) wat op die belasting van besigheidsaktiwiteite van toepassing is, in een werk saam te vat. Die

Product details
Hierdie boek is geskryf met die spesifieke doel om die bepalings van die Inkomstebelastingwet 58 van 1962 (die Wet) wat op die belasting van besigheidsaktiwiteite van toepassing is, in een werk saam te vat. Die bepalings van die Wet met betrekking tot natuurlike persone word in 'n aparte boek, 'n Studentebenadering tot Inkomstebelasting: Natuurlike Persone, behandel.
Table of contents
Hoofstuk 1: - Belasting op Toegevoegde Waarde (BTW)
Hoofstuk 2: - Belasbare inkomste van besigheidsondernemings
Hoofstuk 3: - Spesifieke aftrekkings en verminderings
Hoofstuk 4: - Onkoste en aftrekkings wat op kapitaalbates betrekking het
Hoofstuk 5: - Kapitaalwinsbelasting
Hoofstuk 6: - Vennootskappe
Hoofstuk 7: - Belasting van maatskappye en beslote korporasies
Hoofstuk 8: - Omsetbelasting
Hoofstuk 9: - Belastingvermyding en -ontduiking
Hoofstuk 10: - Belasting van trusts
Hoofstuk 11: - Administratiewe prosedures
- Bylaes
- Bibliografie
- Wettelys
- Woordregister