Free Student Delivery
Trusted Reliable Content
Secure Checkout

Trustreg en Praktyk

Trustreg en Praktyk is a subscription based product including both the printed loose-leaf and LexisMobile publications. Updates for 12 months (print and mobile) are included in the price.

Publication Language: English
Print + Mobile
R1,483.15
Quantity
This item is on backorder, you will be charged and the item will be shipped when available
Out of Stock
Published:
ISBN/ISSN: 060TRUSTRESYS

Product details

Trustreg en Praktyk is a subscription based product including both the printed loose-leaf and LexisMobile publications. Updates for 12 months (print and mobile) are included in the price.

Hierdie toeganklike, praktiese gids vereenvoudig die kompleksiteit van trustreg, maar bespreek ook in besonderhede, waar nodig, die tegniese aspekte daar van.

Die praktiese implikasies van die belangriker bepalings van die Wet op die Beheer oor Trustgoed, ander veranderings in Belastingwette en verskeie sake oor die onderwerp van trusts word omvattend bespreek.

Featured authors

Table of contents

Part 1 - Trustreg en Praktyk

Hoofstuk 1 - Inleiding en geskiedenis

Hoofstuk 2 - Die kenmerke van 'n trust

Hoofstuk 3 - Die trustee

Hoofstuk 4 - Die begunstigde

Hoofstuk 5 - Soorte trusts

Hoofstuk 6 - Capita selectae uit die trustreg

Hoofstuk 7 - Die trust en die belastingreg

Hoofstuk 8 - Aanwendingsmoontlikhede van 'n trust in die praktyk

Hoofstuk 9 - Die trustakte

Part 2 - Bylaes

Bylaag A - Sakeondernemings - 'n vergelyking

Bylaag B - Belastinggevolge wat spruit uit die verkoop van 'n besigheidsgebou wat in verskillende ondernemingsvorme gehou is

Bylaag C - Oordrag van bates na 'n trust

Bylaag D - Dokumente benodig vir die registrasie van 'n trust:

Part 3 - Die Wet

- Wet op die Beheer oor Trustgoed 57 van 1988